Ferdinand Marcos | |
10de President van die Filippyne
| |
Ampstermyn 30 Desember 1965 – 25 Februarie 1986 | |
Vise | Fernando López (1965–1973) Arturo Tolentino (16-25 Februarie 1986) |
---|---|
Eerste minister | Homself (1978–1981) Cesar Virata (1981–1986) |
Voorafgegaan deur | Diosdado Macapagal |
Opgevolg deur | Corazon Aquino |
3de Eerste Minister van die Filippyne
| |
Ampstermyn 12 Junie 1978 – 30 Junie 1981 | |
Voorafgegaan deur | Jorge B. Vargas |
Opgevolg deur | Cesar Virata |
Sekretaris van Nasionale Verdediging
| |
Ampstermyn 28 Augustus 1971 – 3 Januarie 1972 | |
President | Homself |
Voorafgegaan deur | Juan Ponce Enrile |
Opgevolg deur | Juan Ponce Enrile |
Ampstermyn 31 Desember 1965 – 20 Januarie 1967 | |
President | Homself |
Voorafgegaan deur | Macario Peralta |
Opgevolg deur | Ernesto Mata |
11de President van die Senaat van die Filippyne
| |
Ampstermyn 5 April 1963 – 30 Desember 1965 | |
President | Diosdado Macapagal |
Voorafgegaan deur | Eulogio Rodriguez |
Opgevolg deur | Arturo Tolentino |
Senator van die Filippyne
| |
Ampstermyn 30 Desember 1959 – 30 Desember 1965 | |
Lid van die Filippynse Huis van Verteenwoordigers vir Ilocos Norte se Tweede Distrik
| |
Ampstermyn 30 Desember 1949 – 30 Desember 1959 | |
Voorafgegaan deur | Pedro Albano |
Opgevolg deur | Simeon M. Valdez |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 September 1917 Sarrat, Ilocos Norte, Filippyne |
Sterf | 28 September 1989 Honolulu, Hawaii, Verenigde State |
Politieke party | Kilusang Bagong Lipunan (1978–1989) |
Eggenoot/-note | Imelda Romuáldez (1954–1989) |
Kind(ers) | 4 (insluitend Bongbong Marcos) |
Alma mater | University of the Philippines College of Law |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk, vroeër Iglesia Filipina Independiente |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Filippyne |
Rang | Majoor |
Oorloë/Veldslae | Tweede Wêreldoorlog |
Ferdinand Emmanuel Edralin Marcos (11 September 1917 - 28 September 1989) was 'n Filippynse politikus en onafhanklikheidsaktivis. Hy was van 1965 tot 1969 en van 1969 tot 1986 president van die Filippyne. Hy was tussen-in ook eerste minister en minister van verdediging.